Inwoners van Tsumeb is raadop oor voortgestte kragonderbrekings op die dorp wat onder meer tot gevolg het dat elektriese huishoudelike toestelle voortdurend vervang ...
Namibiërs jubel oor goeie en swaar neerslae wat die afgelope twee dae in veral droogtegeteisterde gebiede die hoop laat opvlam het vir ‘n goeie reënseisoen wat voorlê.
Maar dis nie Ruben wat al die aandag trek nie – mense kry nie genoeg van die doen en late van die bobbejaan Cindy Crawford, die twee meerkatte Jerry en Minki en ’n rits ...
Die dae tussen Kersfees en Nuwejaar is gewoonlik net vaag. Niemand weet regtig watter dag wanneer is nie (behalwe vir die 26ste, want dit is ’n groot uitverkopingsdag ...
Daar was gister laatmiddag, op Kersdag, ’n motorongeluk by die Moses //Garoëb en Sam Nujoma-kruising in Swakopmund. Geen beserings is aangemeld nie, maar die bestuurder van ...
The Lewcor Group, a leading Namibian company in the mining and construction sectors, has announced the addition of their 100th articulated dump truck (ADT) to its fleet. This milestone marks a ...
Die hofsaak tussen die nasionale jeugraad en die uittredende minister van sport, jeug en nasionale diens, Agnes Tjongarero, is uitgestel tot 20 Februarie.Regter Shafimana ...
Elizabeth //Kheibes – Die Amerikaanse president se noodplan vir vigsverligting (Pepfar) het verlede week ’n nuwe vyfjaarprojek aangekondig wat daarop gemik is om wees- en kwesbare kinders en jongmense ...
Namibië moet sy unieke bate van uitgestrekte landskappe en ongeëwenaarde natuurskoon behou, aangesien Texas se eksotiese wildbedryf ’n ernstige bedreiging vir die Suider-Afrikaanse jagbedryf en vir ...