’n Swaar vragmotor met ’n vrag houtsaagsels wat omgeslaan en aan die brand geraak het, het die verkeer in Meiringspoort naby De Rust in die Klein Karoo Donderdag ontwrig.
Verwoestende brand in 'n hotel in Kartalkaya, Türkiye: minstens tien dooies en twee-en-dertig beseer. Die vlamme het vinnig ...
Francois Meyer vertel sy swanger vrou asook hul twee kinders was by die huis toe die brand begin het, maar kon gelukkig ...
'n Brand wat die industriële hart van Cassino getref het Gisteraand het 'n dramatiese ontwikkeling in die industriële gebied ...
DIE Stad Kaapstad se Rampbestuur is tans by ’n toneel in Khayelitsha waar shacks vroeër vanoggend afgebrand het. Die brand ...
Daar was groot jolyt toe die matrikulante van 2024 hulle uitslae op Dinsdag 14 Januarie by Hoërskool Hans Strijdom in ...
‘n Gesin van Geduld het onlangs al hulle besittings verloor toe hul huis deur vlamme in puin gelê is. Na wat verneem word was ‘n kortsluiting glo die oorsaak van die brand wat op 30 Desember in die ...
Die polisie in die Oshikotostreek ondersoek ’n geval van brandstigting nadat ’n 27-jarige man na bewering ’n sinkhuis in die Akoonde-nedersetting aan die brand gesteek ...
To kick off the New Year, on Monday, 20 January 2025, Bank Windhoek announced the launch of its refreshed corporate identity, a bold step forward reflecting the brand’s ...
Boonop is die 91%-slaagpersentasie die hoogste syfer wat nog in Suid-Afrika se demokratiese geskiedenis behaal kon word.Die ...
WAYNE November (40) se verhaal is een van verlange, stryd en triomf. Gebore in Kariega (voorheen Uitenhage), het sy lewe ’n ...
“Ons het alles verloor,” sê Christel Smith in ’n Facebook-plasing. “Gelukkig kon ons ons diere red. Ons huis is afgesper en ...