Inwoners van Tsumeb is raadop oor voortgestte kragonderbrekings op die dorp wat onder meer tot gevolg het dat elektriese huishoudelike toestelle voortdurend vervang ...
Namibiërs jubel oor goeie en swaar neerslae wat die afgelope twee dae in veral droogtegeteisterde gebiede die hoop laat opvlam het vir ‘n goeie reënseisoen wat voorlê.
Maar dis nie Ruben wat al die aandag trek nie – mense kry nie genoeg van die doen en late van die bobbejaan Cindy Crawford, die twee meerkatte Jerry en Minki en ’n rits ...
Angie Brandt is a subeditor at the Namibian Press Agency (Nampa). Her job entails editing the news articles of journalists to ensure that they are grammatically correct, that ...
Die dae tussen Kersfees en Nuwejaar is gewoonlik net vaag. Niemand weet regtig watter dag wanneer is nie (behalwe vir die 26ste, want dit is ’n groot uitverkopingsdag ...
Daar was gister laatmiddag, op Kersdag, ’n motorongeluk by die Moses //Garoëb en Sam Nujoma-kruising in Swakopmund. Geen beserings is aangemeld nie, maar die bestuurder van ...
Daar is tussen 4 November en 15 Desember, 2 210 malariagevalle dwarsoor die land aangemeld met sowat 265 ernstige gevalle en nege mense wat dood is.Dit is volgens inligting ...
The third edition of the Nedbank Volley 1st Tournament took place at the Swakopmund Mole for the first time this year and saw nine teams competing in the competition.
Almost 600 athletes competed in the Footworx Open Athletics Championships, hosted by the Athletics Development Club in Swakopmund. The three-day championship was described as ...
Josef Kefas SheehamaAs 2024 draws to a close, Namibia’s economic outlook demonstrates tenacity in the face of adversity. This year highlighted the challenges of ...
Kersfees is ’n tyd van samesyn en vreugde, maar baie mense kan nie bekostig om hul geliefdes met geskenke te bederf nie. Die kantoor van Walvisbaai se landelike kiesafdeling ...
Die matriekuitslae van leerlinge wat die Onafhanklike Eksamensraad (IEB) se 2024-eksamens by skole verbonde aan die Namibiese Privaatskole Organisasie (Napso) afgelê het, ...